Genesis 10:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die volgende is ’n lys van die nakomelinge van Noag se drie seuns, Sem, Gam en Jafet, ná die vloed.

2. Die nageslag van Jafet was Gomer, Magog, die Mediërs, die Grieke, Tubal, Mesek en Tiras.

3. Die nageslag van Gomer was Askenas, Rifat en Togarma.

4. Die nageslag van die Grieke was Elisa, Tarsis, die Kittiërs en die Rodaners.

Genesis 10