Genesis 1:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het die mens in ooreenstemming met Homself geskep; volgens sy eie beeld het God hulle geskep; manlik en vroulik het Hy hulle geskep.

Genesis 1

Genesis 1:22-31