Genesis 1:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het beveel: “Laat daar ligte wees aan die hemelkoepel sodat dag en nag onderskei kan word en dit ook kan dien as tekens om seisoene, dae en jare te bepaal.

Genesis 1

Genesis 1:13-16