Galasiërs 6:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle wat besny word, leef self nie werklik volgens die wet nie. Hulle wil julle egter laat besny om met dit wat aan julle liggaam gedoen is, te spog.

Galasiërs 6

Galasiërs 6:7-18