Galasiërs 5:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir mense wat met Christus verenig is, is dit nie belangrik of jy besny is of nie besny is nie. Wat egter wel belangrik is, is geloof wat deur liefde dade word.

Galasiërs 5

Galasiërs 5:3-13