Galasiërs 5:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle wat deur God vrygespreek wil word deur die wet te onderhou, het julle van Christus losgemaak. Julle het God se genade verbeur.

Galasiërs 5

Galasiërs 5:1-14