Galasiërs 4:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nou ken julle egter vir God, of eerder: God ken julle. Hoe is dit dan moontlik dat julle weer na die patetiese en armsalige magte van die wêreld wil terugkeer om hulle soos slawe te dien?

Galasiërs 4

Galasiërs 4:2-11