Hierdie dinge moet figuurlik verstaan word. Die twee vroue staan vir twee verbonde. Hagar staan vir die verbond wat by die Sinaiberg gesluit is. Dié verbond bring slawerny voort.