Galasiërs 4:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die ander mense wat skynbaar so baie ywer vir julle het, het nie goeie bedoelings nie. Hulle wil ’n wig tussen ons indryf sodat julle julle vir hulle saak sal beywer.

Galasiërs 4

Galasiërs 4:11-19