Galasiërs 4:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Broers en susters, ek pleit by julle: Word soos ek, want ek is ook soos julle. Julle het my nooit enige kwaad aangedoen nie.

Galasiërs 4

Galasiërs 4:11-14