Galasiërs 3:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verder het die Skrif vooruit gesien dat God nie-Jode deur geloof sou vryspreek. Daarom is die Goeie Nuus vooraf aan Abraham bekendgemaak: “Deur jou sal al die volke geseën wees.”

Galasiërs 3

Galasiërs 3:2-16