Galasiërs 3:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Voordat die geloof gekom het, is ons deur die wet bewaak. Ons was gevange gehou totdat God se plan van geloof geopenbaar sou word.

Galasiërs 3

Galasiërs 3:22-25