Galasiërs 3:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sê dus: Die verbond wat God met Abraham gesluit het, kan nie deur die wet, wat 430 jaar later gekom het, ongeldig gemaak en daarmee ook die belofte ongedaan gemaak word nie.

Galasiërs 3

Galasiërs 3:12-20