Galasiërs 3:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is dus duidelik dat niemand deur God vrygespreek word op grond van wetsonderhouding nie. Daar staan geskryf: “Wie deur gelóóf vrygespreek word, sal lewe.”

Galasiërs 3

Galasiërs 3:10-15