Galasiërs 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe ek egter sien dat hulle optrede nie strook met die waarheid van die Goeie Nuus nie, het ek voor almal vir Petrus gesê: “Hoe kan jy, wat ’n Jood is – wat egter nie meer Joods lewe nie, maar nie-Joods – die nie-Jode dwing om soos Jode te leef?”

Galasiërs 2

Galasiërs 2:4-16