Filippense 3:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek was fanaties en het die kerk vervolg! Wat wetsgehoorsaamheid betref as metode om my saak met God reg te maak, was ek onberispelik!

Filippense 3

Filippense 3:2-15