Filippense 3:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want – ek het julle al vroeër gesê, en met groot hartseer moet ek dit nou weer sê – daar is baie wie se lewe wys dat hulle vyande van die kruis van Christus is.

Filippense 3

Filippense 3:17-21