Filippense 2:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy was regtig doodsiek, maar God het genade aan hom bewys – nie net aan hom nie, maar ook aan my – sodat ek nie nog groter hartseer sou moes verduur nie.

Filippense 2

Filippense 2:18-30