Filippense 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is vanselfsprekend dat ek so oor julle almal voel omdat julle my na aan die hart lê. Julle almal deel saam met my in God se genade – wanneer ek in die tronk sit én wanneer ek die waarheid van die Goeie Nuus verdedig en bevestig.

Filippense 1

Filippense 1:1-15