Filippense 1:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar dié wat in eiebelang Christus verkondig, doen dit met onsuiwer motiewe. Hulle bedoeling is om die swaarkry van my gevangenskap nog swaarder te maak.

Filippense 1

Filippense 1:15-27