Filippense 1:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal julle hele lewe vol wees van die goeie gevolge van julle gehoorsaamheid aan die wil van God – goeie gevolge wat Jesus Christus bewerk het. God sal daarvoor geëer en geprys word!

Filippense 1

Filippense 1:8-18