Ester 9:5-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

5. Die Jode het hulle vyande met die swaard oorweldig. Hulle het onder hulle vyande gemaai.

6. In die hoofstad Susan het die Jode 500 mense doodgemaak.

7. Hulle het ook die tien seuns van Haman die seun van Hammedata, Parsandata, Dalfon, Aspata,

8. Porata, Adalja, Aridata,

9. Parmasta, Arisai, Aridai en Wajesata,

Ester 9