Ester 9:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is hoekom die Jode wat op die platteland en in klein dorpies sonder veiligheidsmure woon, op die veertiende van die maand Adar ’n jaarlikse vakansiedag van vreugde en feesviering hou waarop hulle aan mekaar eetgoed stuur.

Ester 9

Ester 9:13-26