Ester 8:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Ahasveros het toe vir koningin Ester en vir die Jood Mordegai gesê: “Kyk, ek het alles wat Haman besit het vir Ester gegee en ek het hom aan sy eie galg laat ophang omdat hy die Jode wou uitroei.

Ester 8

Ester 8:1-12