Ester 8:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die boodskappers op die perde uit die koning se stalle het toe, volgens die opdrag van die koning, haastig vertrek. Die proklamasie is tegelyk ook in die hoofstad Susan afgekondig.

Ester 8

Ester 8:5-17