Ester 7:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net toe die koning van die tuin van die paleis af terugkom na die vertrek waar die onthaal gegee is, kry hy Haman besig om op die bank waarop Ester sit, neer te val. Die koning skreeu toe vir hom: “Wil jy nou ook nog die koningin by my in my paleis verkrag?” Die koning het bevel gegee en sy amptenare het Haman in hegtenis geneem.

Ester 7

Ester 7:7-10