Ester 6:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het vir sy vrou Seres en al sy vriende vertel wat met hom gebeur het. Sy raadgewers en sy vrou Seres sê toe vir hom: “As Mordegai, voor wie jy vandag die knie moes buig, ’n Jood is, is jy nie teen hom opgewasse nie. Hy is beslis jou ondergang.”

Ester 6

Ester 6:7-14