Ester 2:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die gerug ondersoek word, is gevind dat dit waar is. Die twee mans is toe opgehang. Die gebeurtenis is voor die koning in die geskiedenisboek van sy regering opgeteken.

Ester 2

Ester 2:22-23