Ester 10:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Jood Mordegai was net onder koning Ahasveros in rang. Hy was gerespekteer onder die Jode en baie gewild by al sy volksgenote. Hy het hom vir die vooruitgang van sy volk beywer en die voorspoed van sy mense aan die hof bevorder.

Ester 10

Ester 10:1-3