Ester 1:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sodra haar optrede onder die vroue bekend word, sal hulle oral hulle mans begin minag. Hulle sal sê: ‘Koning Ahasveros het beveel dat koningin Vasti voor hom moet verskyn, maar sy het geweier om te kom.’

Ester 1

Ester 1:15-22