Esra 8:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het vir hierdie priesters gesê: “Julle en hierdie geskenke is vir die Here afgesonder. Hierdie silwer en goud is offers wat vrywillig vir die Here, die God van ons voorouers gemaak is.

Esra 8

Esra 8:20-30