Esra 8:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het dit alles geweeg en vir hulle gegee. Dit was: 24 ton silwer, voorwerpe van silwer wat 68 kilogram geweeg het, en goue voorwerpe van drie en ’n half ton.

Esra 8

Esra 8:19-31