Esra 7:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Esra het uit Babel gekom en was ’n geleerde man. Hy het baie goeie kennis gehad van die gebooie van Moses wat die Here, die God van Israel, vir hom gegee het. Die koning het alles wat hy wou hê vir hom gegee, want die hand van die Here sy God was op hom.

Esra 7

Esra 7:1-14