Esra 7:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet enigiets wat die God van die hemel vir sy tempel vereis, voorsien. Daar is geen rede waarom ons die risiko moet loop om sy woede teen die ryk van die koning en van sy nageslag te laat ontvlam nie.

Esra 7

Esra 7:16-28