Esra 7:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy nog iets nodig het vir die tempel van jou God en geld kortkom, mag jy dit uit die koninklike fondse vat.

Esra 7

Esra 7:16-26