“Neem ook al die silwer en goud wat jy in die provinsie Babilonië in die hande kan kry. Verder ook die vrywillige offers wat die mense van die land en die priesters vir die tempel van hulle God in Jerusalem gee.