Esra 7:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie jare later, in die tyd toe koning Artasasta van Persië regeer het, het Esra op die toneel verskyn. Hy was die seun van Seraja, die seun van Asarja, seun van Gilkija,

Esra 7

Esra 7:1-9