Esra 6:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priesters en die Leviete het hulle almal gereinig vir die geleentheid en hulle was seremonieel rein. Hulle het die paaslam vir die mense wat teruggekeer het, vir die ander priesters en vir hulleself geslag.

Esra 6

Esra 6:18-22