Hulle het die priesters en die Leviete in verskillende groepe ingedeel om God in Jerusalem te dien net soos dit in Moses se boek voorgeskryf is.