Esra 6:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense van Israel, die priesters, die Leviete en al die mense wat uit ballingskap teruggekom het, het die tempel van God met groot blydskap ingewy.

Esra 6

Esra 6:11-22