Esra 5:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die goewerneur Tattenai van die provinsie wes van die Eufraat, Setar-Bosnai en hulle amptenare het toe na Jerusalem toe gegaan en gevra: “Wie het vir julle toestemming gegee om hierdie tempel te herbou en die gebou klaar te maak?”

Esra 5

Esra 5:1-8