Esra 5:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. In die tyd het die profete Haggai en Sagaria, die seun van Iddo, vir die Jode in Juda en Jerusalem in die Naam van die God van Israel geprofeteer.

2. In reaksie hierop het Serubbabel seun van Sealtiël en Jesua seun van Josadak, weer aan die tempel van God in Jerusalem begin bou. Die profete van God het hulle hierin bygestaan en ondersteun.

Esra 5