Esra 4:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het toe die volgende antwoord gestuur: “Ek groet die goewerneur Rehum, die sekretaris Simsai en al die amptenare wat in Samaria en die provinsie wes van die Eufraat woon.

Esra 4

Esra 4:9-24