Esra 4:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hier is ’n afskrif van die brief wat hulle aan hom gestuur het: “Aan koning Artasasta, van al die lojale onderdane in die provinsie wes van die Eufraatrivier.

Esra 4

Esra 4:4-14