Esra 3:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesua, sy seuns en sy familie, Kadmiël en sy seuns, en al die afstammelinge van Hodaja het toesig gehou oor die herbouing van God se tempel. Die Leviete uit die nageslag van Genadad het hulle ook gehelp om toesig te hou.

Esra 3

Esra 3:1-13