Esra 2:55-59 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

55. Die volgende is die nageslag van die slawe van koning Salomo wat uit ballingskap teruggekeer het: Sotai, die seuns van Soferet, Peruda,

56. Jala, Darkon, Giddel,

57. Sefatja, Gattil, Pokeret-Sebajim en Ami.

58. Die getal tempelwerkers en die nageslag van die slawe van koning Salomo was saam 392.

59. ’n Groep mense het uit die stede Tel-Melag, Tel-Garsa, Kerub-Addan en Immer ook na Jerusalem toe teruggekom. Hulle kon egter nie bewys dat hulle of hulle nageslag afstammelinge van Israel was nie.

Esra 2