Esra 2:42-59 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

42. poortwagters by die ingange van die tempel uit die nageslag van Sallum, Ater, Talmon, Akkub, Gatita en Sobai, altesaam 139.

43. Die volgende is die nageslag van die tempelslawe met hulle families: Siga, Gasufa, Tabbaot,

44. Keros, Sia, Padon,

45. Lebana, Gagaba, Akkub,

46. Gagab, Salmai, Ganan,

47. Giddel, Gagar, Reaja,

48. Resin, Nekoda, Gassam,

49. Ussa, Paseag, Besai,

50. Asna, Meünim, Nefusim,

51. Bakbuk. Gakufa, Gargur,

52. Baslut, Megida, Garsa,

53. Barkos, Sisera, Temag,

54. Nesiag en Gatifa.

55. Die volgende is die nageslag van die slawe van koning Salomo wat uit ballingskap teruggekeer het: Sotai, die seuns van Soferet, Peruda,

56. Jala, Darkon, Giddel,

57. Sefatja, Gattil, Pokeret-Sebajim en Ami.

58. Die getal tempelwerkers en die nageslag van die slawe van koning Salomo was saam 392.

59. ’n Groep mense het uit die stede Tel-Melag, Tel-Garsa, Kerub-Addan en Immer ook na Jerusalem toe teruggekom. Hulle kon egter nie bewys dat hulle of hulle nageslag afstammelinge van Israel was nie.

Esra 2