Esra 2:34-38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

34. Jerigo 345,

35. Senaä 3 630.

36. Die volgende is die priesterfamilies wat uit ballingskap teruggekeer het: Jedaja (uit die nageslag van Jesua) 973,

37. Immer 1 052,

38. Pasgur 1 247,

Esra 2