Esra 2:26-41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

26. Rama en Geba 621,

27. Mikmas 122,

28. Bet-El en Ai 223,

29. Nebo 52,

30. Magbis 156,

31. Elam 1 254,

32. Garim 320,

33. Lod, Gadid en Ono 725,

34. Jerigo 345,

35. Senaä 3 630.

36. Die volgende is die priesterfamilies wat uit ballingskap teruggekeer het: Jedaja (uit die nageslag van Jesua) 973,

37. Immer 1 052,

38. Pasgur 1 247,

39. Garim 1 017.

40. Die volgende is die Leviete wat uit ballingskap teruggekeer het: Jesua en Kadmiël (uit die nageslag van die Hodauja) 74,

41. sangers uit die nageslag van Asaf 128,

Esra 2