Esra 2:2-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Hulle het saam met Serubbabel, Jesua, Nehemia, Seraja, Reëlaja, Mordegai, Bilsan, Mispar, Bigwai, Regum en Baäna teruggekeer. Die getal mense wat uit gevangenskap teruggekeer het, was:

3. Paros 2 172,

4. Sefatja 372,

5. Arag 775,

6. Pagat-Moab (uit die familie van Jesua en Joab) 2 812,

7. Elam 1 254,

8. Sattu 954,

9. Sakkai 760,

Esra 2